lirik lagu klein prys – francois van coke
dit moes êrens begin
net ‘n kans gewaag
groot drome gerook onder groot bome
hou op werk vir eers
vergeet van geld vir nog ses jaar
niks om te verloor nie
kon nie meer in hul leuens glo nie
dronk genoeg om te kan sing
dis ‘n klein prys om te betaal
om te betaal
om te betaal
dit was ons eie wêreld
saam op vier wiele
reis die land sonder gesonde verstand
verloor ‘n vuisgeveg
doodsdreigemente en kansellasies
niks om te verloor nie
kan nie meer in hul leuens glo nie
dronk genoeg om te kan sing
dis ‘n klein prys om te betaal
om te betaal
om te betaal
as my reputasie my inhaal
ek sal betaal
ek sal betaal
dis ‘n klein prys om te betaal
om te betaal
om te betaal
ons speel nog steeds saam
na die al die jare
paar drankprobleme is mos niks tussen vriende
slagoffer van vryheid
dis ‘n familiereünie
op die verhoog saam met my vriende
net bly ek mag nog sing
dis ‘n klein prys om te betaal
om te betaal
om te betaal
as my reputasie my inhaal
ek sal betaal
ek sal betaal
dis ‘n klein prys om te betaal
om te betaal
om te betaal
lirik lagu lainnya :
- kumpulan lirik lagu klassikal › lirik lagu bombastic – klassikal
- kumpulan lirik lagu felipe renfro › lirik lagu rockstar – felipe renfro
- kumpulan lirik lagu karen 2 › lirik lagu hurricane – karen (2)
- kumpulan lirik lagu frank samuel › lirik lagu ooh la la – frank samuel
- kumpulan lirik lagu sevi rin › lirik lagu einmal verliebt 2 – sevi rin
- kumpulan lirik lagu jul › lirik lagu juliano mon pote (freestyle 46min skyrock) – jul
- kumpulan lirik lagu frank zappa › lirik lagu “pervert’s special holiday”- late show – frank zappa
- kumpulan lirik lagu elevated shorty › lirik lagu spanish mami’s (neva, neva) – elevated shorty
- kumpulan lirik lagu non voglio che clara › lirik lagu secoli – non voglio che clara
- kumpulan lirik lagu dykkermaendern › lirik lagu mig og min alien – dykkermændern