lirikcinta.com
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu moenie bang wees nie – francois van coke

Loading...

[koor]
moenie bang wees nie
jy kan in jou lewe vrede vind
moenie, moenie, moenie bang wees nie
moenie bang wees nie

[vers 1]
op ‘n wentelbaan, alleen
onveilig in eentonigheid
ek wil die lewe en sy wonder sien, niks is verniet nie
voor die aarde almal uitdroog
die toekoms word nou geskryf
gaan volheid al val jou oë uit
al val jou oë uit

[vers 2: jack parow]
hier staan en skree ek na donker dissipels op my horison
ek wil weghardloop maar die lewe is te fokken boring sonder ons
ek’s weereens manipuleer deur ‘n swarthaar slang se tong
en ek’s vasgevang in gif, op soek na ons beloofde donker grond
in die nag dans en konkel hekse diep in my gedagtes rond
in die donker word my gedagtes ongelooflik ongesond
geboeiend vasgehou deur vreemde volk en swart gebouens
raak ek wakker elke oggend met die duiwel skreeuend op my skouer

[koor]
moenie bang wees nie
jy kan in jou lewe vrede vind
moenie, moenie, moenie bang wees nie
moenie bang wees nie

moenie bang wees nie
jy kan in jou lewe vrede vind
moenie, moenie, moenie bang wees nie
moenie bang wees nie

[vers 3]
ek het niks onder beheer nie
die appel val nie ver van die boom nie
produk van my omstandighede al wil ek dit ontken
ek wou nooit lank lewe nie, maar ek d-nk die ergste deel is hier
realiteit vervreem, realiteit vervreem my

[vers 4: jack parow]
daar’s niemand om te blame vir my nuwe lot en verlore tyens
want dis ek wat al die spoke ingelaat het in my huis in
maar nou’s ek hier verweer, al weer gestuur in vuur en vlamme vas
en ek wens nog ek kon jou wegkry elke keer as ek my hande was
maar elke keer as jy sien ek raak weer bietjie beter sonder jou
stuur jy jou seekat-tentacles om my af te druk en vas te hou
maar nou’s ek terug in die lug, klaar geskree en klaar gehuil
en op die einde van die dag is daar wonderwerke wat in my woorde skuil

[koor]
moenie bang wees nie
jy kan in jou lewe vrede vind
moenie, moenie, moenie bang wees nie
moenie bang wees nie

moenie bang wees nie
jy kan in jou lewe vrede vind
moenie, moenie, moenie bang wees nie
moenie bang wees nie

[outro]
so moenie bang wees nie, want saam met ons kan jy vrede vind
en moenie verlang na iets wat al lankal in die verlede is
in ‘n land waar probleme so ons emosies beheer
kan jy saam met ons die verlede verwerp en verskeur

[koor]
moenie bang wees nie
jy kan in jou lewe vrede vind
moenie, moenie, moenie bang wees nie
moenie bang wees nie

moenie bang wees nie
jy kan in jou lewe vrede vind
moenie, moenie, moenie bang wees nie
moenie bang wees nie

lirik lagu lainnya :

YANG LAGI NGE-TRENDS...

Loading...