lirikcinta.com
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu stories – francois van coke

Loading...

hoop jy voel al beter
ons het gewaai en nie gegroet nie, sterre in ons rooi oë verloor
hoop dit voel soos gister
son met die see uitgespoel, kan jy onthou hoe om te voel?

maklik om die duiwel te blameer
het baie maklik van ons seer vergeet
ek wens ek kon die bybel blameer
êrens in ‘n boek raak ons stories uitgevee

hoop dinge raak beter
ons wêreld wentel rеgtig wreed, planete vir ons inlyn gebring
diе krag is af en die pyn uitgespoel
meester word die slaaf, ja jy’s reg en ek is verkeerd
maklik om die duiwel te blameer
het baie maklik van ons seer vergeet
ek wens ek kon die bybel blameer
êrens in ‘n boek raak ons stories uitgevee

in die oop stukke grond
hardloop die tarentale tussen molshope rond
gorillas sing uit by die ruit met ‘n groot, gooi al die blikke in die straat uit

ek het ‘n comic gesteel onder die skadu van die kerk toring
die lewe het verwondering
terwyl ek aan die gekanteneer vasklou
wens ek tyd kan nou net ophou

maklik om die duiwel te blameer
het baie maklik van ons seer vergeet
ek wens ek kon die bybel blameer
êrens in ‘n boek raak ons stories uitgevee

maklik om die duiwel te blameer
het baie maklik van ons seer vergeet
ek wens ek kon die bybel blameer
êrens in ‘n boek raak ons stories uitgevee

lirik lagu lainnya :

YANG LAGI NGE-TRENDS...

Loading...