lirikcinta.com
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu bly altyd hoop – franja du plessis

Loading...

ek kon nie glo toe jy
deur my vingers val
ek moes
maar die prys betaal
tyd speel nie altyd saam nie

nou is die plek langs jou
vir ‘n tyd gevul
ek wens
daar was geen verskil
tussen nou en daai tyd

dit breek my hart om te staan en kyk
as daar trane oor jou w-nge spoel
ek wil dit anderste laat lyk
jou beter laat voel

ek wil jou vat en by my hou
veilig toevou
in my arms
waar dit warm is
en jou net weer laat glimlag
want jy verdien soveel beter
elke meter
sal ek loop
vir jou
en nooit wil verkoop
dat jy kan sien
ek bly altyd hoop

het jy ook ged-nk
hoe dit nou sou wees
as jy
al ons stories lees
tyd laat baie verander

maar ek is altyd hier
as jy wil praat
eks hier
al is dit laat
sal ek nogsteeds wil luister

dit breek my hart om te staan en kyk
as daar trane oor jou w-nge spoel
ek wil dit anderste laat lyk
jou beter laat voel

lirik lagu lainnya :

YANG LAGI NGE-TRENDS...

Loading...