lirikcinta.com
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu girls night – franja du plessis

Loading...

girls night lyrics
ek soek ‘n girls night nou
kry jou goed en maak gou

ek het weer nodig om ‘n bietjie af te laai
iemand wat sal weet sonder om net te raai
ek het weer nodig dat iemand verstaan
waardeur ek gaan
maar niks teen mans nie hulle is enig in hul soort
dis hoe dit in die lewe hoort
maar daar is dinge wat net ‘n vrou sal weet
moet dit nie vergeet nie

so kom ons stuur ‘n sms aan almal uit
versprei dit sover as moontlik uit
ek sê

ek soek ‘n girls night nou
kry jou goed en maak gou
partykeer is dit al wat ons nodig het
gesels en saam lag is wat vir ons wag
‘n aandjie bymekaar raak van alles ontslae
van alles ontslae

gaan ons pizza bestel wat gaan ons eet
ons kan vir nou van die diëet vergeet
maar waarvoor is julle lus om te drink
begin solank skink (wyn of creme soda)
so kom ons stuur ‘n sms aan almal uit
versprei dit sover as moontlik uit
ek sê

ek soek ‘n girls night nou
kry jou goed en maak gou
partykeer is dit al wat ons nodig het
gesels en saam lag is wat vir ons wag
‘n aandjie bymekaar raak van alles ontslae
van alles ontslae

so kom ons stuur ‘n sms aan almal uit
versprei dit sover as moontlik uit
ek sê

ek soek ‘n girls night nou
kry jou goed en maak gou
partykeer is dit al wat ons nodig het
gesels en saam lag is wat vir ons wag
‘n aandjie bymekaar raak van alles ontslae
van alles ontslae

ons raak van alles ontslae

lirik lagu lainnya :

YANG LAGI NGE-TRENDS...

Loading...