lirikcinta.com
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu lippe lees – franja du plessis

Loading...

lippe lees lyrics
kan jy my lippe lees
kan ek jou lippe lees

ons storie het begin met jou
jy kon nie met my praat nie maar jy wou
toe hoor ek maar net hallo
en nou verstaan ons mekaar al mooi
jy het my al ‘n paar keer oorgenooi
ek sal jou nie net weggooi

my oë soek so na jou
my hart wil jou vat en vashou
kan ek dit net vir jou kom sê

tussen jou en my is waar die liefde asem kry
kan dit vir altyd net so bly
en as ek stil moet kan jy my lippe lees
sonder dat ek iets moet sê
dis gevoelens wat tussen ons is
jy moet dit sien jy kan dit nie mis
en as jy stil moet wees kan ek jou lippe lees
sonder dat jy iets moet sê
sonder dat ons iets hoef te sê
oee kan jy my lippe lees

in die skare mense ken jy my uit
ek het ja gesê dit was die beste besluit
oee jy bring die beste in my uit
my oë soek so na jou
my hart wil jou vat en vashou
kan ek dit net vir jou kom sê

tussen jou en my is waar die liefde asem kry
kan dit vir altyd net so bly
en as ek stil moet kan jy my lippe lees
sonder dat ek iets moet sê
dis gevoelens wat tussen ons is
jy moet dit sien jy kan dit nie mis
en as jy stil moet wees kan ek jou lippe lees
sonder dat jy iets moet sê
sonder dat ons iets hoef te sê
oee kan jy my lippe lees

kan jy my lippe lees

lirik lagu lainnya :

YANG LAGI NGE-TRENDS...

Loading...