lirikcinta.com
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu my lief – franja du plessis

Loading...

my lief lyrics
my lief

nooit ged*nk ek kan weer voel
dit wat ek voel in my hart
nooit ged*nk ek kan weer liefhê
soos nou

ek was bang om weer seer te kry
was bang om jou in te laat
maar al my mure is afgebreek
deur jou

my lief
kom sê dit bietjie harder
want dis wat my hart nou wil hoor
my lief
kom lê ‘n bietjie langer
ek wil nie hierdie oomblik verloor
jy’t jou lig kom val en my opgetel
die sterre weer vir my gewys
my lief
kom sê dit bietjie harder
ja sê dat jy lief is vir my
my lief
kom sê dit bietjie harder
ja sê dat jy liеf is vir my
vir so lank het ek gewеns
vir die een wat bedoel is vir my
wat my altyd op sy hande
sal dra

jy’t my glimlag teruggebring
my weer in liefde laat glo
jy is meer as wat ek ooit voor
kon vra

my lief
kom sê dit bietjie harder
want dis wat my hart nou wil hoor
my lief
kom lê ‘n bietjie langer
ek wil nie hierdie oomblik verloor

my lief
kom sê dit bietjie harder
want dis wat my hart nou wil hoor
my lief
kom lê ‘n bietjie langer
ek wil nie hierdie oomblik verloor
jy’t jou lig kom val en my opgetel
die sterre weer vir my gewys
my lief
kom sê dit bietjie harder
ja sê dat jy lief is vir my
my lief
kom sê dit bietjie harder
ja sê dat jy lief is vir my

lirik lagu lainnya :

YANG LAGI NGE-TRENDS...

Loading...