lirikcinta.com
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu sakke sout – franja du plessis

Loading...

sakke sout lyrics
al het jy niks van die beste goed
is ek bly ons het ontmoet
al moet jy alles met jou eie hande bou
sal ek vashou aan jou

wil nooit dat geld my geluk bepaal
ek sal jou kies ‘n honderd maal
al moet ons van vooraf bou
tien sakke sout wil ek opeet
sodat jy vir altyd weet
ek’s hier om te bly

ek’s lief vir jou oor wie ek by jou is
jy stel my hart gerus jy laat val die maskers af
net hier by jou voel ek die meeste tuis
in jou arms is my huis dit laat my meer veilig voel
jy weet wat ek bеdoel

dit is nie meer net еk en jy
dit is nou ons
ons is ‘n span ons werk nou saam
ons bou voort aan ons naam

wil nooit dat geld my geluk bepaal
ek sal jou kies ‘n honderd maal
al moet ons van vooraf bou
tien sakke sout wil ek opeet
sodat jy vir altyd weet
ek’s hier om te bly
ek’s lief vir jou oor wie ek by jou is
jy stel my hart gerus jy laat val die maskers af
net hier by jou voel ek die meeste tuis
in jou arms is my huis dit laat my meer veilig voel
jy weet wat ek bedoel

jy weet wat ek bedoel

lirik lagu lainnya :

YANG LAGI NGE-TRENDS...

Loading...