lirikcinta.com
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu somer – franja du plessis

Loading...

somer lyrics
dis sand en see dis ek en jy
dis ‘n plek waar ek wil bly
die atmosfeer en die branders ja
ek soek niks anders as net tyd saam met jou

ek wil net myself red en iewers gaan afsluit
met water blou, wit strande nou
en iets met ‘n bietjie byt
al wat kort is jy gaan jy my kom kry?

dis sand en see dis ek en jy
dis ‘n plek waar ek wil bly
die aande raak langer, die musiek al hoe harder
jy gaan nie beter kry
dis water, son en somer die
jy kan gaan maar ek bly net hier
die atmosfeer en die branders ja
ek soek niks anders as net tyd saam met jou

ons lywe bruin beplanning fyn oor wat ons als gaan doen
en wat die sonsak nog beter maak
is die manier hoe jy my soen
wil jy saam met my ook nog langer bly?

dis sand en see dis ek en jy
dis ‘n plek waar ek wil bly
die aande raak langer, die musiek al hoe harder
jy gaan nie beter kry
dis water, son en somer die
jy kan gaan maar ek bly net hier
die atmosfeer en die branders ja
ek soek niks anders as net tyd saam met jou
met ons voete al nat
het ons alreeds ‘n kans gevat
met ons probleme klein
kan ons vir ‘n rukkie saam verdwyn

dis sand en see dis ek en jy
dis ‘n plek waar ek wil bly
die aande raak langer, die musiek al hoe harder
jy gaan nie beter kry
dis water, son en somer die
jy kan gaan maar ek bly net hier
die atmosfeer en die branders ja
ek soek niks anders as net tyd saam met jou

die atmosfeer en die branders ja
ek soek niks anders as net tyd saam met jou

lirik lagu lainnya :

YANG LAGI NGE-TRENDS...

Loading...