lirikcinta.com
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu daar issie werkie – funny carp

Loading...

[chorus]
daar issie werkie
die mense kry almal swaar
en niemand gaan nie kerkie
die mense is deurmekaar
en niemand is nie sterkie
die mense steel en rop mekaar
want daar issie werkie
daar issie werkie

[verse 1]
jy moet nou vroeg opstaan
jy moet nou pad toe gaan
voor die taxis jou nou verlaat
jy moet jouself oplug
dit is jou eerste plig
voor die lewe jou verby gaan

[pre*chorus]
jy sê my broertjie
dit is baie swaar
jy sê my broertjie
die lewe’s deurmekaar
jy sê vir my

[chorus]
daar issie werkie
die mense kry almal swaar
en niemand gaan nie kerkie
die mense is deurmekaar
en niemand is nie sterkie
die mense steel en rop mekaar
want daar issie werkie
daar issie werkie
[verse 2]
jy moet jou kop gebruik
jy moet nou vooruit kyk
of jy verloor jou mind
jy moet jou oë oopmaak
dit is jou eie saak
of jy maak jou rerig laat

[pre*chorus]
ek sê my broertjie
dit is baie swaar
ek sê my broertjie
die lewe’s deurmekaar
jy sê vir my

[chorus]
daar issie werkie
die mense kry almal swaar
en niemand gaan nie kerkie
die mense is deurmekaar
en niemand is nie sterkie
die mense steel en rop mekaar
want daar issie werkie
daar issie werkie

[rap]
die water gat op
die rent gat op
die kos gat op
but there is no job
die petrol gat op
ek krap my kop
ek drink my dop
ek val op my kop
jy gaan my nie vertelie
want jy is nie my pelie
jy moet my nie meer belie
want ek het tog nie meer gelie
ek’s ‘n poet en ‘n ragga
al lyk ek soos ‘n kwagga
[pre*chorus]
jy sê my broertjie
dit is baie swaar
jy sê my broertjie
die lewe’s deurmekaar
jy sê vir my

[chorus]
daar issie werkie
die mense kry almal swaar
en niemand gaan nie kerkie
die mense is deurmekaar
en niemand is nie sterkie
die mense steel en rop mekaar
want daar issie werkie
daar issie werkie

lirik lagu lainnya :

YANG LAGI NGE-TRENDS...

Loading...