lirikcinta.com
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu meneer – glaskas

Loading...

kan jy nie sien, dat ons wêreld heeltemal stukkend is nie?
my vriend, kom wys my bevryding -sseblief
ek is oorlaai met bekommernis en eensame onsekerheid
gun my ‘n kans om vir regverdigheid te pleit

moet my -sseblief nie in hulle boksie plaas nie
ek, ek is anders, ek glo – ek glo in ‘n hoopvolle generasie

meneer kom cure hierdie land, -sseblief x3

want ons strate en oë en harte is hopeloos verlate

jy sal nie sien
as jy aanhou kyk deur die verlede se stukkende oë nie
meneer kom cure my seer, -sseblief

jy sal nie sien, as jy nie om jou begin kyk nie
meneer, sê my ek is meer as net naïef

moet my -sseblief nie in hulle boksie plaas nie
ek, ek is anders, ek glo – ek glo in ‘n hoopvolle generasie

meneer kom cure hierdie land, -sseblief x3

-sseblief x 2

meneer kom cure hierdie land, -sseblief x6

-sseblief x 2

lirik lagu lainnya :

YANG LAGI NGE-TRENDS...

Loading...