lirik lagu johnny is nie dood nie – jack parow
johnny, johnny kap dit flou
[vers 1: jack parow]
onderkant die wind by die spoor by die spoor
hang jou reuk in die lig wat na trane ruik
onderkant die wind by die spoor by die spoor
onder hierdie maan le my vriend se lyk
met ‘n storie op die voorblad met ‘n kiekie van ‘n kar met ‘n [?]
maar by nommer 22 is dit still, by nommer 22 was die laaste pill
in die pipeline, in die pipeline
[koor]
johnny was ‘n cowboy, johnny was ‘n rush kop
johnny, johnny, johnny maak ‘n groot geraas
johnny was ‘n g*nius, johnny was ‘n fok op
johnny johnny stadig nou, johnny johnny klap dit flou
johnny is nie dood nie, johnny is nie dood nie
johnny is nie dood nie hy’s net uit gep-ss
[vers 2: jack parow]
onthou jy nog daai aande in [?]
onthou jy nog die maande van fokol doen en kak praat
onthou jy liewe jesus met sy vuil vuil jeans
tussen asbakies en bottels al daai weird weird scenes
weet jy dalk die rede hoekom is dit alles oor
weet jy dalk die rede hoekom ons jou moes verloor
is daar hoop vir ons wat oor bly, is daar troos vir al die junkies
kan ons doen wat ons wil
is daar lig daar voor of is die party oor
is da b-ttons in die hemel, b-ttons in die hemel
[koor]
johnny was ‘n cowboy, johnny was ‘n rush kop
johnny, johnny, johnny maak ‘n groot geraas
johnny was ‘n g*nius, johnny was ‘n fok op
johnny johnny stadig nou, johnny johnny klap dit flou
johnny is nie dood nie, johnny is nie dood nie
johnny is nie dood nie hy’s net uit gep-ss
[vers 3: koos kombuis]
desperaat in dorpstraat, roekeloos in rocky straat
[?] met ‘n sukkelende clutch plaat
jou bakkie het gehou[?] maar ons go was uit
toe breek ons maar ‘n venster in vermaaklikheid
doobies op die dashboard, klippe in die pad
bowie op die boombox sit hom in rat
watter kant is worcester en waar is die [?]
piele op die wiele al vir 16 jaar
piele op die wiele al vir 16 jaar
piele op die wiele… al vir 16 jaar
[koor]
johnny was ‘n cowboy, johnny was ‘n rush kop
johnny, johnny, johnny maak ‘n groot geraas
johnny was ‘n g*nius, johnny was ‘n fok op
johnny johnny stadig nou, johnny johnny klap dit flou
johnny is nie dood nie, johnny is nie dood nie
johnny is nie dood nie hy’s net uit gep-ss
lirik lagu lainnya :
- kumpulan lirik lagu jordan rodrigues › lirik lagu next to me – jordan rodrigues
- kumpulan lirik lagu thatdudelyrik › lirik lagu another bottle – thatdudelyrik
- kumpulan lirik lagu filo vals › lirik lagu filo vals – mr.world (sander w & sandëro remix) – filo vals
- kumpulan lirik lagu flaco fr › lirik lagu shelby – flaco (fr)
- kumpulan lirik lagu glasser › lirik lagu tremel (astronomer remix) – glasser
- kumpulan lirik lagu denzel curry › lirik lagu creep creep devilz!!!!!!! 93 – denzel curry
- kumpulan lirik lagu armored dawn › lirik lagu power of warrior – armored dawn
- kumpulan lirik lagu wendy rene › lirik lagu bar-b-q – wendy rene
- kumpulan lirik lagu cast of mamma mia here we go again › lirik lagu when i kissed the teacher – cast of “mamma mia! here we go again”
- kumpulan lirik lagu the god bombs › lirik lagu low lights – the god bombs