lirikcinta.com
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu lara – jak de priester

Loading...

[vers 1]
lara jy was beautiful
toe ons klein was in parys
ek het toe al gewens ons was groot gewees
ek jou my secrets kon gaan wys
jou oë was groen soos die bome
as jy my naam sê word ek skaam
maar lara as jy loer deur jou ronde bril
wou ek ‘n foto van jou raam

[koor]
lara, liefste lara
sou jy jou liefde vir my spaar?
want ek weet dat ek jou gaan lief gaan hê
my drome sê dit klaar
sal jou stem in my hart se kluis sit
sal jou glimlag met my dra
want lara ek beloof as ons groot is
gaan ek jou liefde weer kom vra

[vers 2]
lara ek het jou rond gejaag
terwyl ons ouers buite braai
jy’t jou hande oor my oë gehou
ek moes altyd alles raai
jou hare was ‘n vlegsel
en in jou w*nge skyn die son
jy het altyd geglo in die engeltjies
dat liewe jesus weer sal kom
[koor]
lara liefste lara
sal jy jou liefde vir my spaar?
want ek weet dat ek jou gaan lief gaan hê
my drome sê dit klaar
sal jou stem in my hart se kluis sit
sal jou glimlag met my dra
want lara ek beloof as ons groot is
gaan ek jou liefde weer kom vra

[brug]
lara jy was beautiful
as ons hardloop in die son
ek koop vir jou ‘n coke met jou naam op en
‘n p.s. “i love you”
jou hare was ‘n milkshake
as ek jou lift op my bicycle
jy was nooit bang vir die donker nie
as ek jou hand vat sou jy gil

[slot]
lara liefste lara
sal jy jou liefde vir my spaar?
want ek weet dat ek jou lief gaan hê
my drome sê dit klaar
sal jou stem in my hart se kluis sit
sal jou glimlag met my dra
want lara ek beloof as ons groot is
gaan ek jou liefde weer kom
lara liefste lara
sal jy jou liefde vir my spaar?
want ek weet dat ek jou gaan lief gaan hê
my drome sê dit klaar
sal jou stem in my hart se kluis sit
sal jou glimlag met my dra
want lara ek beloof as ons groot is
gaan ek jou liefde weer kom vra

lirik lagu lainnya :

YANG LAGI NGE-TRENDS...

Loading...