lirik lagu my lief – janie bay
[vers 1: janie bay]
liefling ons ken mekaar al so lank
die lewe het ‘n rol bekant
dit het ons deur mekaar gemaak
die donker, die donker het ons aangeval
die reën het ons skoon gewas
dit is ‘n tweede kans vir ons
[pre*koor]
dalk kan ons weer ‘n keer
weer en meer aan die ander kant uitkom
weer geleë om meer te gee
en ons weet nou weer
[koor]
my lief
ons is in dit vir die lange duur
my hart brand soos ‘n vuur
al maak jy my crazy
my lief
ons is in dit vir die lange duur
my hart brand soos ‘n vuur
al maak jy my crazy
[vers 2: majozi]
my love
i’m giving all i have to you
i’m always here to see you through
and help you through the dark
and i know it feels like we lost all control
but you will always have my soul
forever in my heart
[pre*koor]
dalk kan ons weer ‘n keer
weer en meer aan die ander kant uitkom
weer geleë om meer te gee
en ons weet nou weer
[koor]
my lief
ons is in dit vir die lange duur
my hart brand soos ‘n vuur
al maak jy my crazy
my lief
ons is in dit vir die lange duur
my hart brand soos ‘n vuur
al maak jy my crazy
[vers 3: early b]
saam gaan ons die lewe in al kry ons ok daai stoot en stampie
ons loop ‘n pad en vir alles skat ek het soveel dankie
eksi perfek nie
jy aanvaar my net vir wie ek is
en ek vir jou my skat al werk jy op my laaste nerve
want jys my medie, my motjie, my main cherry
en eks jou outjie en as outjie foutjie maak, maak jy dit reg hie
my hart brand soos ‘n gellie
my liefde vir jou is heavy
maar jy heti saam gestem nie
nie geken wat ons twee ken nie
nou’s ons steady
[koor]
my lief
ons is in dit vir die lange duur
al maak jy my crazy
my lief
ons is in dit vir die lange duur
my hart brand soos ‘n vuur
al maak jy my crazy
lirik lagu lainnya :
- kumpulan lirik lagu delillos › lirik lagu suser avgårde – delillos
- kumpulan lirik lagu aka › lirik lagu victory lap – aka
- kumpulan lirik lagu medina swe › lirik lagu flyger fritt – medina (swe)
- kumpulan lirik lagu the honest › lirik lagu move around – the honest
- kumpulan lirik lagu fat mizzo › lirik lagu freestyle moroccan rap ep 2 – fat mizzo
- kumpulan lirik lagu laws › lirik lagu rinse – laws
- kumpulan lirik lagu eric clapton › lirik lagu motherless child – eric clapton
- kumpulan lirik lagu snaga › lirik lagu massiv hängt – snaga
- kumpulan lirik lagu luz baja › lirik lagu los patrones – luz baja
- kumpulan lirik lagu ji nilsson › lirik lagu encore – ji nilsson