lirikcinta.com
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu ‘n liedjie vir jou – jannie du toit

Loading...

ek d*nk vanaand aan jou, en aan die wildekus* se golwe
ek d*nk vanaand aan jou, en aan die eindelose strand
ek d*nk aan rotskastele, watervalle na benede
en beestepadjies sukkel oor die rand

en ek wens dat ek my liedjie vir jou kon sing
ek weet dat jy die woorde sal verstaan
ja, ek wens dat ek my liedjie vir jou kon sing
en ek weet dit sou weer ’n vonkel in jou oë bring

ek d*nk vanaand aan jou, en aan die visriviervallei
ek d*nk vanaand aan jou, en aan sy kronkel kronkel kronkel
ek d*nk aan stroomversnellings, aan die koue winternagte
en kampvuuraande op die goudgeel sand

en ek wens dat ek my liedjie vir jou kon sing
ek weet dat jy die woorde sal verstaan
ja, ek wens dat ek my liedjie vir jou kon sing
en ek weet dit sou weer ’n vonkel in jou oë bring

ek d*nk vanaand aan jou, en aan die blou blou kaapse berge
’n sprokiesland in bleekwit op ’n helder sterligaand
ek d*nk aan waterpoele, wit proteas teen die hange
maar somtyds vir ’n oomblik net aan jou

en ek wens dat ek my liedjie vir jou kon sing
ek weet dat jy die woorde sal verstaan
ja, ek wens dat ek my liedjie vir jou kon sing
en ek weet dit sou weer ’n vonkel in jou oë bring

lirik lagu lainnya :

YANG LAGI NGE-TRENDS...

Loading...