lirikcinta.com
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu bly by my – jaydn (za)

Loading...

ek het getry
but ek kon nie
ek voel bietjie af
ek kan nie op kom nie

ek mis al die jokes as sy lag
en as sy my skel want ek bly in die skag

ek moes dan change
moes dan aanpas
alles vir niks
nou lyk ‘n man jas

but is duidelik ons move
ons kap aan salute

chorus:

ek d*nk jys die een vir my
jy lyk beter aan my sy
wat ons het is nie vir almal nie

so stay by my
bly by my

verse:

way back het ‘n kind van die north
was sleg het dit life geforce
but nou wat ek d*nk het ‘n bietjie regret
was uit op a kinnes het ‘n bietjie gelack

isy was nog klein, sy moes nog blom
ek was op ‘n level verstaan jy die som
het haar sleg getreat en sy moes dit uitvind
ek was dom het vergeet patience

but ek is bly sy geniet haar life
onthou daai dae toe ons heeltyd fight
sny haar af vir boys sit my phone op flight
sy is beter af haar n*gga treat haar right

ek kon kies sy was amper my wife
but ons praat nou skaars sy is uit my life
en as ons praat is ‘n klein bietjie awkward
niemand eerlik niemand straight forward

was ‘n ander broe ander energy uh
op ‘n ander tone ander melody uh
was ‘n bietjie down bad my eie enemy uh
was ‘n bietjie down sad my eie remedy uh
as ek trug kyk
is ek nie ‘n fan nie
groot kop
niemand kon vimy se nie

die waarheid
ek wou dit nie hê nie
ek mis haar
ek kan dit nie se nie

lirik lagu lainnya :

YANG LAGI NGE-TRENDS...

Loading...