lirikcinta.com
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu fake – jaydn (za)

Loading...

sy wys my daai jong is fake
die boodskappe syt my gewys
sy sien a change in my face
ons los dit miskien gaan hy change

hys stukkend sit hom in die rys
‘n bru van my but daai bru loop nou op ys
ek onthou almal daai days
ek kyk uit vir almal but almal is fake

almal is fake x2

ek was dan 100 opinies maak my net bedonnerd
ek raak van my kop af
slat ek revenge en dan slat ons sy top af
dan is ek weer die vark jayd?n ombeskof morsig

lyk dan ek mors dan my tyd
daai kak wat hy praat kan ek ruik

ek kan dit ruik

jayd?n steek uit nes soes drake
ek hou 3 vingers op ek is a savage
ek lig die 4 my bruse dan sit ons ‘n l by dan doen ons weer damage
level op ons skiet op auto vee af sy neusi dan use ek a semi
dan use ek a semi x2 l

ek weet dan ek is a hustler want back in the day het ek gesmokkel met lemmis
as ek sien jy speel vir… dan maak ek mos rerig of ek jou nie ken nie
gaan speel daai kak op ‘n ander plek
van niemand is ek dan ‘n fan nie

p*ssy
ek is in die maats saam met nathan en tammy
momo en k!ller is buite so los maar die smoke want jy wil dit nie hê nie
matoepa gestep voor die rappery step nog alleen niemand kan vir my sê nie
ek soek die smoke kan mos sien ek het dreads op my kop niemand gan vir my sê nie

ek kom met daai energy promo en pengii
flouer as jy kan ‘n man dan nie kry nie
jy pleeg jy suicide hoop die gun gan jam nie
gee my flowers die game was dan boring in
worcester vir daai verdien jayd?n ‘n grammy
geluister vir youngsta but lank al nie meer nie
sy style is te oud hy kan coach saam met benni

jy soek by my ‘n vergouding but hoe kan ek trust meisie jy dra ‘n pryk
ek hoor hy hou nie van my nie but as hy my sien is dit hoya hoe lyk
deesdae verloor ek net almal ek twyfel miskien is ek heeltyd die snake
ek wou die song nie gedrop het nie, ek was te kwaad toe ek begine skryf
but dies die bedryf

hys stukkend sit hom in die rys
‘n bru van my but daai bru loop nou op ys
ek onthou almal daai days
ek kyk uit vir almal but almal is fake

almal is fake x2

jy weet dan wat is die waarheid my energy sal jy dan nêrens kan kry nie
luister net tussen die lyne jy sal dit nie vang nie jy luister nie fyn nie
ek maak dit once op my eie die duos is seker manet nie vir my nie

lirik lagu lainnya :

YANG LAGI NGE-TRENDS...

Loading...