lirikcinta.com
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu saam my staan – jaydn (za)

Loading...

gaan jy ride vir my?
is jy bereid om te die vir my?
ek wil weet gaan jy slide vir my?
recognize fakes al ‘n mile away

gaan jy saam my staan?
gaan jy van my praat?
gaan jy ride or die?
wil weet of ek jou kan trust

verse 1:

baie het al gekom baie het al gegaan
‘n broe het my binne die rug gesteek amper gevoel eks geskiet met ‘n gun
dis hoekom ek nie nog koppel nie ek vertel niemand van wat ek beplan
smile saam met my in die skag daai broe het dan gepraat het geweet hy was bang

kies ‘n kant as jy saam my gaan hang
kies ‘n kant wan die opps gaan jou vang
dis belangrik want ons kom van kleins af het vir jou gestaan nou is jy middel man
die game het my wise gemaak
het gehoor toe jy van my praat
gedog jy het my back but toe hoor ek my naam en toe voel ek geraak

voel bietjie seer gemaak
waars jou ruggraat
ek het gedog jys groot ek was amper dood omdat jy gaan kla
die gevolge het ek gedra
en ek dra dit nou nog
nou is ons altwee distant ek het gedog dat jys my brah
ha.a
verse 2:

jy was my grootste fan toe niemand my ken nie en almal nog hate
miskien was jy heeltyd net agter af lyk my jy het my net heeltyd gebruik
ek was dan heeltyd net 100 met jou ek het altyd vir jou uit gekyk
ek het nie daai gesien kom nie jy was dan ‘n broe jy het loyal gelyk

maar nou weet ek dan alles was fake
les geleer ek het alles getake
sal dit nooit aan jou doen nie ek hoop jys orite en ek hoop dat jou lewe is great
is swaar om te trust but die lewe gaan aan almal flop almal maak dan mistakes
is baie keer swaar om te sien wie is rerig jou vriend en wies eintlik die snakes

but okay nou is jaydin awake
en ek het an a vraag
hoekom het jy gechange want ek hoor dat die opps het jou uit gedaag
toe draai jy dan alles op my was dit rerig so nodig om uit te praat
waars jou ruggraat ek het gedog dat jys my brah
ha.a

lirik lagu lainnya :

YANG LAGI NGE-TRENDS...

Loading...