lirikcinta.com
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu die weerlig slaan – jo black

Loading...

die weerlig slaan – jo black

veg ons in die oggendson
veg hier in my hart
en dans ons voor die koninkryk
om die wêreld aan te vat
jou oë sing hallelujah
maar jou hart dra al die seer
jou lewe is ‘n wonderwerk
waarby baie nog moet leer
jy verstaan die oorlog binne my
die dieptes in my duisternis
teen wie ek baklei

want die weerlig slaan
maar jy ken my naam
dis die vuur van ‘n man wat opstaan
bring die helde terug
wees ‘n helder lig vanaand
want die weerlig slaan
maar jy ken my naam
dis die vuur van ‘n man wat opstaan
bring die helde terug
wees ‘n helder lig vanaand

vra ons vir die liefde
om ons wapens te vervang
al my trots en al my twyfel
sal ek aan die kruis gaan hang
die wind word al hoe sterker
maar jy d-nk jy’s in beheer
al skeur hy deur jou seile
sal die storm hom nie keer
jy verstaan die oorlog binne my
die dieptes in my duisternis
teen wie ek baklei

want die weerlig slaan
maar jy ken my naam
dis die vuur van ‘n man wat opstaan
bring die helde terug
wees ‘n helder lig vanaand
want die weerlig slaan
maar jy ken my naam
dis die vuur van ‘n man wat opstaan
bring die helde terug
wees ‘n helder lig vanaand

want die weerlig slaan
maar jy ken my naam
dis die vuur van ‘n man wat opstaan
bring die helde terug
wees ‘n helder lig vanaand
want die weerlig slaan
maar jy ken my naam
dis die vuur van ‘n man wat opstaan
bring die helde terug
wees ‘n helder lig vanaand

lirik lagu lainnya :

YANG LAGI NGE-TRENDS...

Loading...