lirikcinta.com
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu ons is grond – jo black

Loading...

ons is grond – jo black

want ons is grond
as die hemele oor ons oopmaak
sal die son ons verkwik met dieper p-ssie
sal ons harte weer kan omswaai
‘n nasie weer kan terugdraai
ons is grond

bid vir reën
laat waters van rus ons seën
hoor die dreun
‘n golf van hoop
wat deur die droogte breek
kan jy hoor
‘n druising wat raas in die hemel bo
vanuit die noord pak wolke saam
gevul met hoop van bo

want ons is grond
as die hemele oor ons oopmaak
sal die son ons verkwik met dieper p-ssie
sal ons harte weer kan omswaai
‘n nasie weer kan terugdraai
ons is grond
kom ons sing
‘n lied wat hoop vir ons sal bring
sal jy weer kan glo
soos ‘n kind in dit wat goed is
dat liefde net genoeg is
ons is grond

jy moet glo
daar’s soveel meer wat voor ons staan
los ‘n spoor vir die wat hulle pad verloor
staan begrawe
gegrond in dit wat jy vashou
voel dit in jou are
jy voel dit diep in jou

want ons is grond
as die hemele oor ons oopmaak
sal die son ons verkwik met dieper p-ssie
sal ons harte weer kan omswaai
‘n nasie weer kan terugdraai
ons is grond
kom ons sing
‘n lied wat hoop vir ons sal bring
sal jy weer kan glo
soos ‘n kind in dit wat goed is
dat liefde net genoeg is
ons is grond

hou jou voete diep in die grond
draai jou aangesig terug na die son
hou jou voete diep in die grond
draai jou aangesig terug na die son

want ons is grond
as die hemele oor ons oopmaak
sal die son ons verkwik met dieper p-ssie
sal ons harte weer kan omswaai
‘n nasie weer kan terugdraai
ons is grond
kom ons sing
‘n lied wat hoop vir ons sal bring
sal jy weer kan glo
soos ‘n kind in dit wat goed is
dat liefde net genoeg is
ons is grond

sal jy weer kan glo
in dit wat goed is
dat liefde net genoeg is
ons is grond

lirik lagu lainnya :

YANG LAGI NGE-TRENDS...

Loading...