lirik lagu rig jou oë na die berge – jo black
rig jou oë na die berge
gee my net ‘n oomblik
ek wil jou iets vertel
ek skryf nie elke dag
‘n liedjie vir my beste pel
ja die dae was kort
en die nagte lank
kan jy sien hoe ons drome
na die hemel rank
ek is hier vir goeie tye
but that’s not all
jy weet ek staan
hier in jou hoekie
as die storms rol
ek hoop jy hoor my mooi
you’ll always be my boy
just gimme one call
en woeps val die manne
as dit donker raak
moet jy weet
jy maak saak
rig jou oë op na diе berge
ek weet die lеwe los sy merke
en as jy val, weet ek sal jou dra
rig jou oë op na die berge
jou gebede maak jou sterker
en op my knieë sal ek intree vir jou
rig jou oë op na die berge
as die donker kom
en jou hart verdwaal
sal ek die stilte vir jou storm
in die hemel gaan haal
ek weet die dag sal kom
wat jy terug gaan kyk
en sien hoe maak die here
al jou paaie gelyk
elke oggend wat ons opstaan
is ‘n tweede kans
jou storie is ‘n lied
leer op die ritmes dans
en as die lewe druk
en jy wil moed opgee
sit jou hande bymekaar
gaan veg op jou knieë
laat my hoop jou dra
druk net deur
jy’s amper daar
rig jou oë op na die berge
ek weet die lewe los sy merke
en as jy val, weet ek sal jou dra
rig jou oë op na die berge
jou gebede maak jou sterker
en op my knieë sal ek intree vir jou
rig jou oë op na die berge
ek kyk op na die berge
(rig jou oë op na die berge)
waar sal my hulp vandaan kom
(rig jou oë op na die berge)
my hulp kom van die here
wat hemel en aarde geskape het
(rig jou oë op na die berge)
rig jou oë op na die berge
ek weet die lewe los sy merke
en as jy val, weet ek sal jou dra
rig jou oë op na die berge
jou gebede maak jou sterker
en op my knieë sal ek intree vir jou
rig jou oë op na die berge
lirik lagu lainnya :
- kumpulan lirik lagu eleanor mcevoy › lirik lagu vigeland’s dream – eleanor mcevoy
- kumpulan lirik lagu two22 › lirik lagu waiting – two:22
- kumpulan lirik lagu fk crew › lirik lagu condenados – fk crew
- kumpulan lirik lagu den › lirik lagu đừng gọi anh là idol – đen
- kumpulan lirik lagu heysuicide › lirik lagu ladder – heysuicide
- kumpulan lirik lagu juan carlos baglietto silvina garre › lirik lagu quien quiera oír que oiga – juan carlos baglietto & silvina garré
- kumpulan lirik lagu kargo › lirik lagu öyle sarhoş olsam ki – kargo
- kumpulan lirik lagu electric frankenstein › lirik lagu superstar – electric frankenstein
- kumpulan lirik lagu nick lutsko › lirik lagu different kind of cold – nick lutsko
- kumpulan lirik lagu jimmies chicken shack › lirik lagu unshaken – jimmie’s chicken shack