lirikcinta.com
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu spring – jo black

Loading...

spring – jo black

welkom by jou eerste tree
welkom by die begin
hierdie is die oomblik
waarvoor jy gewag het

jou toekoms lê oop en bloot
verlede is net ‘n woord
môre kan wees net
waarvoor jy gehoop het
so kom ons vat ‘n kans
‘n kans en kyk net wat gebeur
al wat ons berou is dat
ons bang was vir probeer

so spring…
duik uit oor die afgrond
jy sal sien jy het vlerke
waarvan jy nog nooit geweet het nie
voel jy die drome wat jou nader nooi
iets in jou fluister “dis nou of nooit”
so spring…
duik uit oor die afgrond
spring

amper het ons opgegee
dalk vat dit net nog een tree
vandag is die môre
waarvoor jy gewag het

so kom ons vat ‘n kans
‘n kans en kyk net wat gebeur
al wat ons ooit berou is dat
ons bang was vir probeer

so spring…
duik uit oor die afgrond
jy sal sien jy het vlerke
waarvan jy nog nooit geweet het nie
voel jy die drome wat jou nader nooi
iets in jou fluister “dis nou of nooit”
so spring…
duik uit oor die afgrond
spring

so spring…
duik uit oor die afgrond
jy sal sien jy het vlerke
waarvan jy nog nooit geweet het nie
voel jy die drome wat jou nader nooi
iets in jou fluister “dis nou of nooit”
so spring…
duik uit oor die afgrond
duik uit oor die afgrond
spring

so spring…
duik uit oor die afgrond

lirik lagu lainnya :

YANG LAGI NGE-TRENDS...

Loading...