lirik lagu ghoema – johan nel & neil van der walt
innie sop
innie sop
almal was al innie sop
innie sop
innie sop
almal was al innie sop
innie sop
innie sop
almal was al innie sop
innie sop
innie sop
almal was al innie sop gewees
ek is wat ek eet
al my wortels al my beet
ek is wat eet en
die res leer ek nog aan kos se les
en ons leer saam
op ‘n koue aand op ‘n koue aand
op ‘n koue aand op ‘n koue aand
op ‘n koue aand op ‘n koue aand
ek weet hoe voel dit op ‘n koue aand
op ‘n koue aand op ‘n koue aand
ek weet hoe voel dit op ‘n koue aand
op ‘n koue aand op ‘n koue aand
met ‘n koppie sop innie hand
ek is wat ek eet
maar ek vеrteer en ek vergeet
ek is wat eet еn
die res hou ek aan leer aan kos se les
en ons leer saam
hier groei ‘n bos hier groei ‘n bos
in afrika hier groei ‘n bos
hier groei ‘n bos hier groei ‘n bos
suid*afrika se rooibos bos
rooibos bos rooibs bos
rooibos bos se blare maak mos
rooibos bos rooibos bos se blare maak ‘n lekker tee
ek is wat ek eet
al my spiere al my sweet
ek is wat eet en
die res hou ek aan leer aan kos se les
en ons leer saam
ek sal eendag leer aan kos se les
ek is wat ek eet
ek is ek is
ek is wat ek eet en
die res leer ek nog aan kos se les
leer saam
lirik lagu lainnya :
- kumpulan lirik lagu emanuel and the fear › lirik lagu dear friend – emanuel and the fear
- kumpulan lirik lagu grafi › lirik lagu keine kraft – grafi
- kumpulan lirik lagu warbly jets › lirik lagu propaganda – warbly jets
- kumpulan lirik lagu banda do mar › lirik lagu mais ninguém – banda do mar
- kumpulan lirik lagu runelord › lirik lagu beyond the epos – runelord
- kumpulan lirik lagu favorite › lirik lagu wunderschöner tag – favorite
- kumpulan lirik lagu tokio › lirik lagu remember how – tokio
- kumpulan lirik lagu ybndash › lirik lagu immer turnt – ybndash
- kumpulan lirik lagu nneka › lirik lagu walking – nneka
- kumpulan lirik lagu gimenez › lirik lagu não sei explicar – gimenez