lirik lagu gedislokeerde hart – john james(sa)
[vers 1]
ek word nog wakker
was dit narkose
die wêreld draai onder waar ek is
ek soek my sleutels my klere en waardigheid
nerwe en naam le op die grond
[pre*koor]
parfuum in die lug en op die spieël
jy’t my skielik getref, is jy rerig hier
hoe’t jy my wêreld om gekeer
en so gelos jy doen dit weer
tussen die boom en die bas los jy my
dis wat jy doen
dis wat jy doen
klaar gestropte giftige soen
het die slang nou die waarheid verbloem
het een van hulle vir adam verdoem
dis wat jy doen
dis wat jy doen aan my
[koor]
in my hart
in my hart
in my hart
in my gedislokeerde hart
in my hart
in my hart
in my hart
in my gedislokeerde hart
net jy sal hierdie hart van my kan heel maak
my gedislokeerde hart (my gedislokeerde hart)
my gedislokeerde hart
[vers 2]
jou mond verbode
giftig gevaarlik
jou skadu gooi drome op die grond
verlore gewete was ek net ‘n toets gewees
ek vat die shots ma wat gaan van my word
[pre*koor]
parfuum in die lug en op die spieël
jy’t my skielik getref, is jy rerig hier
hoe’t jy my wêreld om gekeer
en so gelos jy doen dit weer
tussen die boom en die bas los jy my
dis wat jy doen
dis wat jy doen
klaar gestropte giftige soen
het die slang nou die waarheid verbloem
het een van hulle vir adam verdoem
dis wat jy doen
dis wat jy doen aan my
[koor]
in my hart
in my hart
in my hart
in my gedislokeerde hart
in my hart
in my hart
in my hart
in my gedislokeerde hart
net jy sal hierdie hart van my kan heel maak
my gedislokeerde hart (my gedislokeerde hart)
my gedislokeerde hart
[vers 3]
ek soek net ‘n bietjie respek, ek kan nie die pyn verwerk
jy los my in die stof ek wens ek kon hierdie pyn beperk
maar ek weet ek kan nie en ek’s alweer op my eie
en as ek so alleen is dan d*nk ek aan al die tye
wat ons saam gedeel het
ma jy’t alweer gevlug asof niks rerig gebeur het
jy kan my net so ver druk
vertel my dat ek myself verbeel
dan vra ek jou die vraag wat soek jy rerig hier in my hart
[koor]
in my hart (hoeveel keer gaan ek nog bloei)
in my hart (jy’t my hande vas geboei)
in my hart
in my gedislokeerde hart
in my hart (moet ek stop of moet ek keer)
in my hart (gaan dit stop of gaan dit weer gebeur)
in my hart
in my gedislokeerde hart
my gedislokeerde hart
my gedislokeerde hart
net jy sal hierdie hart van my kan heel maak
lirik lagu lainnya :
- kumpulan lirik lagu naife › lirik lagu gravidade – naife
- kumpulan lirik lagu courtney love › lirik lagu for once in your life (demo) – courtney love
- kumpulan lirik lagu elias danes › lirik lagu glue (anniversary remaster) – elias danes
- kumpulan lirik lagu black birdie › lirik lagu bad luck charm – black birdie
- kumpulan lirik lagu gve monmon › lirik lagu wait! – gve monmon
- kumpulan lirik lagu kidz bop kids › lirik lagu home (2013) – kidz bop kids
- kumpulan lirik lagu eva b › lirik lagu lago ness – eva b
- kumpulan lirik lagu carlo villa › lirik lagu worse things have happened to better people – carlo villa
- kumpulan lirik lagu tex perkins the fat rubber band › lirik lagu poor simple minded fool – tex perkins & the fat rubber band
- kumpulan lirik lagu gasmask man › lirik lagu watership down – gasmask man