lirik lagu as jy eendag van my hou – juanita du plessis
as jy eendag van my hou lyrics
ek het so lank probeer
as jy net deur my kon sien
maar ‘n glimlag verberg die seer
en elke môre bly miskien
al my drome saam met jou
dis al wat ek het
maar weet net ek is altyd hier vir jou
as jy roep is ek daar by jou
as jy vra sal ek steeds aanhou
want ek weet sonder jou is ek verlore
en jy weet ek sal weer probeer
elke dag altyd keer op keer
ek’s hier my hart is altyd oop vir jou
as jy eendag van my hou
ek wonder hoe sou dit wees
as jy my net vas kon hou
as jy wil kan jy dit lees
dis jy vir my en ek vir jou
al my drome saam met jou
en nou is daar net hoop
en as jy wegloop sal my hele lewe vou
as jy roep is ek daar by jou
as jy vra sal ek steeds aanhou
want ek weet sonder jou is ek verlore
en jy weet ek sal weer probeer
elke dag altyd keer op keer
ek’s hier my hart is altyd oop vir jou
as jy eendag van my hou
as jy eendag van my hou
lirik lagu lainnya :
- kumpulan lirik lagu j martins › lirik lagu sarafina – j martins
- kumpulan lirik lagu sam fender › lirik lagu seventeen going under (acoustic) – sam fender
- kumpulan lirik lagu blazinazul › lirik lagu g00niez – blazinazul
- kumpulan lirik lagu beinkjor › lirik lagu det lærdalske lette infanterikompani – beinkjør
- kumpulan lirik lagu staysail › lirik lagu got to lose – staysail
- kumpulan lirik lagu vojtek › lirik lagu slipknot99969 – vojtek
- kumpulan lirik lagu rxd rose › lirik lagu blow this bitch – rxd rose
- kumpulan lirik lagu alx drip › lirik lagu drip hit – alx drip
- kumpulan lirik lagu убей меня эйс kill me ace › lirik lagu вельзевул (beelzebub) – убей меня, эйс! (kill me, ace!)
- kumpulan lirik lagu blood red shoes › lirik lagu morbid fascination – blood red shoes