lirikcinta.com
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu as jy net kon weet – juanita du plessis

Loading...

as jy net kon weet
as jy net kon weet (as jy net kon weet)
as jy net kon weet
as jy net kon weet

jy sien my nie
ek kyk elke keer maar jy sien my nie
jy weet dit nie
ek’s mal oor jou en jy weet dit nie
ek verloor my kop en my hart gaan stop
as jy voor my staan en jy vra my naam
diep in my hart
diep in my hart wens ek’s sy

as jy net kon weet (as jy net kon weet)
as jy net kon weet
hoe ek droom van jou hoe ek huil oor jou
en ek wens ‘n wens
vir ‘n oomblik saam wat jy langs my staan en net myne is

jy voel dit nie
ek raak aan jou maar jy voel dit nie
jy hoor my nie
ek sê jou naam maar jy hoor my nie
maar vanaand is die aand
wat ek jou gaan vra vir ‘n laastе dans
ag sê net ja
vat my hand miskien sal jy verstaan
as jy nеt kon weet (as jy net kon weet)
as jy net kon weet
hoe ek droom van jou hoe ek huil oor jou
en ek wens ‘n wens
vir ‘n oomblik saam wat jy langs my staan en net myne is

as jy net kon weet

lirik lagu lainnya :

YANG LAGI NGE-TRENDS...

Loading...