lirik lagu by jesus se voete – juanita du plessis
ek wens ek kon die pyn vir jou dra
ek wens ek kon jou seerkry wegvat
ek wens ek kon al jou vrae antwoord
ek wens ek kon die wêreld vir jou gee
maar ek is net ‘n mens
en ek is magteloos
hier op my knieë
is my gebed
ek lê jou by jesus se voete neer
hy ken jou vrese, jou twyfel, al jou seer
hy bring lewe en vrede in jou hart
hy sal jou vashou, hy sal jou nooit verlaat nie
hy’s altyd by jou, al maak niks vir jou sin nie
ek lê jou, ek lê jou
by jesus se voetе neer
dit breek my hart om jou so te sien
ek weet dat jy dit nooit verdiеn
maar vir elke traan wat jy huil, huil ek myne
en dan bring ek jou net weer tot voor die troon
so as jy alleen en bang in die donker lê en wag
onthou my woorde
want dis sy belofte
ek lê jou by jesus se voete neer
hy ken jou vrese, jou twyfel, al jou seer
hy bring lewe en vrede in jou hart
hy sal jou vashou, hy sal jou nooit verlaat nie
hy’s altyd by jou, al maak niks vir jou sin nie
ek lê jou, ek lê jou
by jesus se voete neer
hy ken jou vrese, jou twyfel, al jou seer
hy bring lewe en vrede in jou hart
ek lê jou, ek lê jou
by jesus se voete neer
lirik lagu lainnya :
- kumpulan lirik lagu marcus ariah › lirik lagu rndd – marcus ariah
- kumpulan lirik lagu juris › lirik lagu wishes – juris
- kumpulan lirik lagu fabian romer › lirik lagu stille – fabian römer
- kumpulan lirik lagu sir michael rocks › lirik lagu cash lanes – sir michael rocks
- kumpulan lirik lagu cardenales de nuevo leon › lirik lagu que no daria – cardenales de nuevo leon
- kumpulan lirik lagu shelovesharis › lirik lagu the hills – shelovesharis
- kumpulan lirik lagu кирилл коперник kirill kopernick › lirik lagu пустота (void) – кирилл коперник (kirill kopernick)
- kumpulan lirik lagu sandra carrasco › lirik lagu solilla – sandra carrasco
- kumpulan lirik lagu kashmir › lirik lagu intro/melpomene – kashmir
- kumpulan lirik lagu the digital age › lirik lagu oh my god / i am a seed – the digital age