lirik lagu dagboek van ‘n ma – juanita du plessis
dagboek van ’n ma lyrics
soms kan ek vir ure net verwonderd na jou kyk
as jy speel en lag van pure plesier
en soms kan ek in stilte net na jou gesiggie kyk
dan weet ek jy is van bo gestuur
mamma tyd gaan gou verby en vinnig word ek groot
ek wens ek kon nog sit hier op jou skoot
jou lewenspad is uitgelê en niemand kan dit keer
om hoog te vlieg is wat ek jou wil leer
sweef saam met my op die rug van die wind
en ek sal jou wys waar jou hart is my kind
als kan vergaan maar my liefde bly staan
want jou hart is aan myne gebind
ek is hier as jy ‘n vriend wil hê wat saam kan lag en huil
ek is hiеr ek hou jou altyd vas en ek sal dit nooit vеrruil
ek is hier om elke traan te vee en alles te kan gee
ek is hier, my kind ek is hier
as ek dan eendag weggaan na die huis vir jou en my
mamma sal ek jou altyd onthou
want daar waar ek vir jou wag sal jy by my kom bly
en ek weet dat god sy hand oor jou sal hou
sweef saam met my op die rug van die wind
en ek sal jou wys waar sy hart is my kind
als kan vergaan maar sy liefde bly staan
want sy hart is aan joune gebind
en hy is hier as jy ‘n vriend wil hê wat saam kan lag en huil
hy is hier ek hou jou altyd vas en hy sal dit nooit verruil
hy is hier om elke traan te vee en alles te kan gee
hy is hier, my kind hy is hier
en ek is hier as jy ‘n vriend wil hê wat saam kan lag en huil
ek is hier ek hou jou altyd vas en ek sal dit nooit verruil
ek is hier om elke traan te vee en alles te kan gee
ek is hier, my kind ek is hier
hy is hier, mamma hy is hier
en ek is hier
vir altyd is ek hier
lirik lagu lainnya :
- kumpulan lirik lagu de danske hyrder › lirik lagu boys – de danske hyrder
- kumpulan lirik lagu justin guarini › lirik lagu timeless (feat. kelly clarkson) – justin guarini
- kumpulan lirik lagu vellas › lirik lagu van damme – vellas
- kumpulan lirik lagu the fatal flaw › lirik lagu stray – the fatal flaw
- kumpulan lirik lagu woahissicy › lirik lagu knee slapper – woahissicy
- kumpulan lirik lagu branleur haineux › lirik lagu outro – branleur haineux
- kumpulan lirik lagu 9tails › lirik lagu leaves – 9tails
- kumpulan lirik lagu alt j › lirik lagu fitzpleasure (jim james ‘apple c’ remix) – alt-j
- kumpulan lirik lagu yoshua › lirik lagu delete – yoshua
- kumpulan lirik lagu cerberus unchained › lirik lagu naturom demonto – cerberus unchained