lirikcinta.com
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu dis mos die lewe – juanita du plessis

Loading...

gee my ‘n droom om in te glo
die geluk in ‘n kind se oë
iemand om my vas te hou
die vriendskap tussen my jou
want dis genoeg vir my

gee my ‘n land met my eie taal
gee my die bloed van ‘n volksverhaal
gee my vrede in ons land
met die omgee van ‘n hand
want dis genoeg vir my

na na na na na
dis mos die lewe
sonder weelde sonder geld
diep in my is ek tevrede
want ek het rykdom in my hart
na na na na na
dis mos die lewe
dis die klein dingеtjies wat tel
want dit wat my gelukkig maak
is diе rykdom in my hart
gee my ‘n plek waar ek rus kan vind
gee my die fluister van die wind
al die kleure van die son
die soetste geur van ‘n bloeiselblom
ja, dis genoeg vir my

gee my ‘n rooi kalahari*duin
‘n ster wat in die hemel skyn
‘n warm vuur wat voor my brand
die gedruis van die see, die sand
want dis genoeg vir my

na na na na na
dis mos die lewe
sonder weelde sonder geld
diep in my is ek tevrede
want ek het rykdom in my hart
na na na na na
dis mos die lewe
dis die klein dingetjies wat tel
want dit wat my gelukkig maak
is die rykdom in my hart

dis die lewe
dis in my hart
ja, dis die lewe
dis die rykdom in my hart
na na na na na
dis mos die lewe
sonder weelde sonder geld
diep in my is ek tevrede
want ek het rykdom in my hart
na na na na na
dis mos die lewe
dis die klein dingetjies wat tel
want dit wat my gelukkig maak
is die rykdom in my hart

want dit wat my gelukking maak
is die rykdom in my hart

lirik lagu lainnya :

YANG LAGI NGE-TRENDS...

Loading...