lirik lagu ek laat jou gaan – juanita du plessis
‘n hart wat breek
‘n traan wat rol
dis die seerste seer wat niemand sal verstaan nie
ek weet dis tyd
my gemoed is vol
ek wil nie hê jy moet sien hoe ek huil nie
met elke hartklop skree my siel hier binne my
ek wil so graag hê jy moet langer bly
maar ek laat jou los
ek laat jou gaan
al die spore na die reënboog dit roep jou naam
jou drome wag
gaan haal dit nou
ek sal hier wees as jy omkyk om jou hoog te hou
hierdie keer kan ek nie saam gaan nie my lief
ek laat jou gaan
ek laat jou gaan
ek’s lief vir jou
moet dit nooit vergeet
hier sal ‘n leemte wees wat niemand ooit kan vul niе
ek kyk op na bo
en ek weet jy weet
jy sal veilig wees waar ek jou niе kan sien nie
hier bly ek staan, hier moet ek stop
ek veë die trane weg sit ‘n glimlag op
maar ek laat jou los
ek laat jou gaan
al die spore na die reënboog
dit roep jou naam
jou drome wag
gaan haal dit nou
ek sal hier wees as jy omkyk om jou hoog te hou
hierdie keer kan ek nie saam gaan nie my lief
want ek laat jou los
ek laat jou gaan
al die spore na die reënboog
dit roep jou naam
jou drome wag
gaan haal dit nou
ek sal hier wees as jy omkyk om jou hoog te hou
hierdie keer kan ek nie saam gaan nie my lief
ek laat jou gaan
ek laat jou gaan
‘n hart wat breek
‘n traan wat rol
ek wil nie hê jy moet sien hoe ek huil nie
lirik lagu lainnya :
- kumpulan lirik lagu grupo disfarce › lirik lagu 10 minutos – grupo disfarce
- kumpulan lirik lagu sarah solovay › lirik lagu i hate him – sarah solovay
- kumpulan lirik lagu hinos de cidades › lirik lagu hino de paranaíta – hinos de cidades
- kumpulan lirik lagu eddie › lirik lagu desequilíbrio – eddie
- kumpulan lirik lagu segundo sol › lirik lagu sem você – segundo sol
- kumpulan lirik lagu valentin › lirik lagu tenho medo – valentin
- kumpulan lirik lagu vanilda bordieri › lirik lagu segure o anjo – vanilda bordieri
- kumpulan lirik lagu luis claudio › lirik lagu deus da batalha – luis cláudio
- kumpulan lirik lagu cicero nogueira › lirik lagu jogue a capa fora – cicero nogueira
- kumpulan lirik lagu iedo silva › lirik lagu na hora do mate – iedo silva