lirikcinta.com
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu ek lewe / hoog bo die wolke / in die middel – juanita du plessis

Loading...

ek lewe / hoog bo die wolke / in die middel lyrics
* ek lewe

ek lewe
gemaak om na liefde te strewe
op vlerke van liefde te swewe
sonder vrae, sonder sorge

dag vir dag dreun ritme om my heen
voel die ure vol en tog alleen
maar jou blik verslaan my vrese
sonsaffier lag in jou wese
bring geluk wat lank verlore was

ek lewe
gemaak om na liefde te strewe
op vlеrke van vriendskap te swеw
sonder vrae oor wat môre mag bring
ek lewe
verstaan weer van droom en van vrede
die vreugde van leef in die hede
omdat ek hier is vir ‘n rede

* hoog bo die wolke

daar is ‘n wereld wat ek jou wil wys
dit is ‘n hemel en ‘n paradys
gee my jou hand dan neem ek jou tot daar
voor jy weet word al jou drome waar
jy het nie vlerke nodig om te vlieg
dis net die rede wat die hart belieg
al wat jy hoef te doen is om te glo
gee my jou hand ek neem jou tot heel bo
hoog bo die wolke is die hemel altyd blou
hoog bo die wolke lyk die toekoms minder grou

* in die middel

in die middel van ‘n droom
in die middel van die nag
in die middel van die son
ohh in die middel van my wag
in die middel van ‘n wysie
in die middel van my smart
in die middel van die end
in die middel van my hart is jy bekend

al word water wyn
en die wolke groei
al my liefde vir jou
kan niemand ooit iets doen
al sneeu dit in die namib
al vorm trope ys
my algehele toewyding
word oor en oor bewys

in die middel van ‘n droom
in die middel van die nag
in die middel van die son
ohh in die middel van my wag
in die middel van ‘n wysie
in die middel van my smart
in die middel van die end
in die middel van my hart is jy bekend
* ek lewe

ek lewe
gemaak om na liefde te strewe
op vlerke van vriendskap te swew
sonder vrae oor wat môre mag bring
ek lewe
verstaan weer van droom en van vrede
die vreugde van leef in die hede
omdat ek hier is vir ‘n rede

ek lewe!

lirik lagu lainnya :

YANG LAGI NGE-TRENDS...

Loading...