lirik lagu hier by my – juanita du plessis
hier by my lyrics
voel jy vasgevang in ‘n donker nag
met gewonde vlerk wat na liefde smag
ek soek na jou en jy na my
ek is hier om jou vas te hou
‘n skuilplek net vir my en jou
kyk op en gee jou hand
en daar’s ‘n dun lyn tussen liefde en haat
en jy weet ek sal jou nooit agterlaat
hier by my sal al die kleur verewig bly
en jy jou waar word drome kry
hier by my
liefde is dat jy voor my deur sal swig
en ek ‘n deurlap na die lig
hier by my
net hier by my
gister kan verewig bly
want dorings in ‘n vreestrap lеi
bly naby my ek is hier
seerkry vir ‘n glimlag ruil
want niemand kan vеrewig huil
kyk op en gee jou hand
want daar’s ‘n dun lyn tussen liefde en haat
en jy weet ek sal jou nooit agterlaat
hier by my sal al die kleur verewig bly
en jy jou waar word drome kry
hier by my
liefde is dat jy voor my deur sal swig
en ek ‘n deurlap na die lig
hier by my
net hier by my
as jy opstaan dan help ek jou vergeet
want niemand sal my liefde ooit kan meet
hier by my sal al die kleur verewig bly
en jy jou waar word drome kry
hier by my
liefde is dat jy voor my deur sal swig
en ek ‘n deurlap na die lig
hier by my
net hier by my
net hier by my
lirik lagu lainnya :
- kumpulan lirik lagu el komander › lirik lagu pecheras antrax – el komander
- kumpulan lirik lagu the world famous tony williams › lirik lagu blazing high – the world famous tony williams
- kumpulan lirik lagu remy banks › lirik lagu 3flips6 – remy banks
- kumpulan lirik lagu araabmuzik › lirik lagu i can show u – araabmuzik
- kumpulan lirik lagu benji › lirik lagu i’m an animal – benji
- kumpulan lirik lagu willis earl beal › lirik lagu too dry to cry – willis earl beal
- kumpulan lirik lagu 13kai x kassi › lirik lagu ice (лед) – 13kai x kassi
- kumpulan lirik lagu i am king › lirik lagu alpha – i am king
- kumpulan lirik lagu kat mcsnatch › lirik lagu i don’t like you – kat mcsnatch
- kumpulan lirik lagu rockstah › lirik lagu nerdrevolution – rockstah