lirik lagu jy voltooi my – juanita du plessis
daar waar ek eindig is waar jy begin
jy trek die lyne in my hart se kring
sonder jou kan my hart nie klop nie
sonder jou
binne jou lê my ander helfte
binne jou
want saam is ons twee een
soos die wolke en die reen
jy’s die lig deur my lens
sonder jou is ek ’n halwe mens
daar waar ek eindig is waar jy begin
jy trek die lyne in my hart se kring
jy’s die bloed in my are
die troos in my trane
sal jy jou waarde ooit kan bepaal
want jy’s die rede dat ek asem haal
ons spore maak een ry
want jy voltooi my
my hart aan die ritme van joune vasgemaak
net die dood
is al wat ons kan skei
dis net die dood
want saam is ons twee een
soos die wolke en die reën
jy is die lig deur my lens
sonder jou is ek ’n halwe mens
daar waar ek eindig is waar jy begin
jy trek die lyne in my hart se kring
jy’s die bloed in my are
die troos in my trane
sal jy jou waarde ooit kan bepaal
want jy’s die rede dat ek asemhaal
ons spore maak een ry
want jy voltooi my
waar my kragte te min raak
my asem wil opraak
is dit jy wat my weer reg op hou
een vir altyd
en altyd vir een
daar waar ek eindig is waar jy begin
jy trek die lyne in my hart se kring
jy’s die bloed in my are
die troos in my trane
sal jy jou waarde ooit kan bepaal
want jys die rede dat ek asem haal
ons spore maak een ry
want jy voltooi my
ons spore maak een ry
want jy voltooi my
lirik lagu lainnya :
- kumpulan lirik lagu manolo otero › lirik lagu te he querido tanto – manolo otero
- kumpulan lirik lagu frank sinatra › lirik lagu i’ve got a crush on you (duet with frank sinatra) – frank sinatra
- kumpulan lirik lagu extremoduro › lirik lagu tu corazón (versión 2004) – extremoduro
- kumpulan lirik lagu taking back sunday › lirik lagu carpathia (live from orensanz) – taking back sunday
- kumpulan lirik lagu ty segall › lirik lagu reverse shark attack – ty segall
- kumpulan lirik lagu m i a › lirik lagu go at it – m.i.a.
- kumpulan lirik lagu v nasty › lirik lagu cooking – v-nasty
- kumpulan lirik lagu nico pusch › lirik lagu memories – nico pusch
- kumpulan lirik lagu olli banjo › lirik lagu olga & gladys (skit) – olli banjo
- kumpulan lirik lagu frank zappa › lirik lagu sharleena [as an am] – frank zappa