lirik lagu kies jou weer – juanita du plessis
[vers 1]
jare gaan so gou verby weet jy dit voel soos gister
spore van ek en jy le diep in my hart sag
ek sou dit nooit kon maak sonder jou, my sonlig
elke goue oomblik sal ek hou verewig
[koor]
as ek oor moet begin, as ek die pad weer moet loop
stap elke tree saam met jou
ek weet liefde oorwin dit bly my anker
as ek weer moet kies
weer en weer kies ek jou
[vers 2]
die storms het ons sterk gemaak ek onthou deur al die trane
meer en meer lief geraak vir mekaar ek vir jou lief
ek sou dit nooit kon maak sonder jou, jys my sonlig
elke goue oomblik saam met jou verewig
[koor]
as ek oor moet begin, as ek die pad weer moet loop
stap elke tree saam met jou
ek weet liefde oorwin dit bly my anker my hoop
as ek weer moet kies, kies ek jou
weer en weer kies ek jou
weer en weer kies ek jou
as ek oor moet begin, as ek die pad weer moet loop
stap elke tree saam met jou
ek weet liefde oorwin dit bly my anker my hoop
as ek weer moet kies, kies ek jou
weer en weer kies ek jou
lirik lagu lainnya :
- kumpulan lirik lagu ghostboiguizy › lirik lagu that’s my fault (prod. p4ra) – ghostboiguizy
- kumpulan lirik lagu conway twitty › lirik lagu i need you so – conway twitty
- kumpulan lirik lagu lil wuyn › lirik lagu sống theo luật – lil wuyn
- kumpulan lirik lagu at the movies › lirik lagu when you say nothing at all – at the movies
- kumpulan lirik lagu billy the kid › lirik lagu reaper – billy the kid
- kumpulan lirik lagu warpath › lirik lagu fears of the past – warpath
- kumpulan lirik lagu lauren spencer smith › lirik lagu elastic heart – lauren spencer-smith
- kumpulan lirik lagu 2x cl › lirik lagu no lo podrás sostener – 2x (cl)
- kumpulan lirik lagu victor reyes › lirik lagu cozy home – víctor reyes
- kumpulan lirik lagu tiukin › lirik lagu tom cruise – tiukin