lirikcinta.com
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu kinderkeurspel – juanita du plessis

Loading...

*my emmertjie loop oor

my emmertjie loop oor
my emmertjie loop oor
my emmertjie van vreugde en van blydskap loop nou oor

my emmertjie loop oor
my emmertjie loop oor
my emmertjie van vreugde en van blydskap loop nou oor

jy kan maar bietjie mors
jy kan maar bietjie mors
jy kan maar bietjie mors want die wêreld is so dors

jesus het gekom dat on lewe kan hê
dat on lewe kan hê, dat on lewe kan hê
jesus het gekom dat on lewe kan hê
lewe en oorvloed en oorvloed
my emmertjie loop oor
my emmertjie loop oor
my emmertjie van vreugde en van blydskap loop nou oor

kom gooi ‘n bietjie hoop
kom gooi ‘n bietjie hoop
kom gooi ‘n bietjie hoop want die wêreld is so droog

jesus het gekom dat on lewe kan hê
dat on lewe kan hê, dat on lewe kan hê
jesus het gekom dat on lewe kan hê
lewe en oorvloed en oorvloed

my emmertjie loop oor
my emmertjie loop oor
my emmertjie van vreugde en van blydskap loop nou oor

jy kan maar bietjie mors
jy kan maar bietjie mors
jy kan maar bietjie mors want die mense is so dors

my emmertjie van vreugde en van blydskap loop nou oor

*dis so lekker om die here te dien

dis so lekker om die here te dien
dis so lekker om die here te dien
dis so lekker om die here te dien
dis so lekker om die here te dien
dis so lekker dis so lekker om die here te dien
dis so lekker dis so lekker om die here te dien

dis so swaar om die laste te dra
dis so swaar om die laste te dra
dis so swaar om die laste te dra
dis so swaar om die laste te dra

dis so swaar dis so swaar om die laste te dra
dis so swaar dis so swaar om die laste te dra

maar dis so lekker om die here te dien
dis so lekker om die here te dien
dis so lekker om die here te dien
dis so lekker om die here te dien

dis so lekker dis so lekker om die here te dien
dis so lekker dis so lekker om die here te dien

dis so lekker so lekker soos ‘n cracker
so vreeslik baie lekker om die here te dien
dis so lekker so lekker soos ‘n cracker
so vreeslik baie lekker om die here te dien
dis so lekker so lekker soos ‘n cracker
so vreeslik baie lekker om die here te dien
maak nie saak wat die mense van die wêreld sê
dis lekker om die here te hê
dis so lekker om die here te dien
dis so lekker om die here te dien
dis so lekker om die here te dien
dis so lekker om die here te dien

dis so lekker dis so lekker om die here te dien
dis so lekker dis so lekker om die here te dien

lirik lagu lainnya :

YANG LAGI NGE-TRENDS...

Loading...