lirikcinta.com
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu koningskind – juanita du plessis

Loading...

ek kan hoog bo die wolke swewe
want ek weet jesus lewe
ek’s die koning se kind
‘n koningskind

daar’s een wat lief is vir my
daar’s een wat sing oor my
hy is die koning, hy’s my pa , my pa

daar’s niemand groter as hy nie
daar’s niks wat ons kan skei nie
en my hele hart behoort aan hom, aan hom

ek kan hoog bo die wolke swewe
want ek weet jesus lewe
ek is vry ja ek is vry
al die engele omring my
want die heilige gees is in my
ek’s die koning se kind
‘n koningskind
niks kan sy liefde meet nie
hy sal nooit van my vergeet nie
want in sy hande lê my naam my naam
ek is die appel van sy oog
en hy hou my hande hoog
kom wat wil ek is nie bang, nie bang

ek kan hoog bo die wolke swewe
want ek weet jesus lewe
ek is vry ja ek is vry
al die engele omring my
want die heilige gees is in my
ek’s die koning se kind
‘n koningskind

ek’s die koning se kind
‘n koningskind

lirik lagu lainnya :

YANG LAGI NGE-TRENDS...

Loading...