lirik lagu lief vir jou – juanita du plessis
jy’t jou hele hart aan my toevertrou
dis die mooiste geskenk tussen my en jou
en ek sal alles doen om jou gelukkig te maak
jy hoef nooit te wonder hoe ek voel
want my hele hart is vir jou bedoel
ek wil hê die hele wêreld moet weet
oor die wye vlaktes oor die kranse wat ‘n antwoord gee
na die hoogste hemel wil ek skree
ek is lief vir jou, so lief vir jou
mag еlke eggo jou herinnеr dat jy nooit vergeet
mag jy onthou en altyd weet
ek is lief vir jou, so lief vir jou
ons sal nooit kan weet wat môre bring
maar dis ‘n lewenslied wat ons saam kan sing
kom ons gaan haal elke ster wat wink
ek sal dit elke dag sê dat jy dit hoor
want sonder jou by my bly niks meer oor
ek wil hê die hele wêreld moet weet
oor die wye vlaktes oor die kranse wat ‘n antwoord gee
na die hoogste hemel wil ek skree
ek is lief vir jou, so lief vir jou
mag elke eggo jou herinner dat jy nooit vergeet
mag jy onthou en altyd weet
ek is lief vir jou, so lief vir jou
so lief vir jou
oor die wye vlaktes oor die kranse wat ‘n antwoord gee
na die hoogste hemel wil ek skree
ek is lief vir jou, so lief vir jou
mag elke eggo jou herinner dat jy nooit vergeet
mag jy onthou en altyd weet
ek is lief vir jou, so lief vir jou
lirik lagu lainnya :
- kumpulan lirik lagu johnson ferry worship › lirik lagu always only jesus (franklin remix) – johnson ferry worship
- kumpulan lirik lagu booker › lirik lagu прощай юность (proshai yunost’) – booker
- kumpulan lirik lagu the dogs norway › lirik lagu stay under water – the dogs (norway)
- kumpulan lirik lagu shawnay bonnana › lirik lagu dick is dick – shawnay bonnana
- kumpulan lirik lagu aristotelex › lirik lagu pink panther – aristotelex
- kumpulan lirik lagu second to sun › lirik lagu mrakobesie – second to sun
- kumpulan lirik lagu yo › lirik lagu voin luopuu mistä vaan – yö
- kumpulan lirik lagu jl of b hood › lirik lagu blasphemy – jl of b. hood
- kumpulan lirik lagu jinkx monsoon › lirik lagu i just wanna make love to you – jinkx monsoon
- kumpulan lirik lagu yuridia › lirik lagu polos opuestos / noche de copas (primera fila) [en vivo] – yuridia