lirikcinta.com
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu sien jou weer – juanita du plessis

Loading...

waarom hartseer in jou oë
waarom heimwee in jou hart
die verlange wat daar voor lê
bring ook liefde nie net smart
dis totsiens en nie vaarwel nie
maak die afskeid minder seer
voor jy groet gee my ‘n glimlag
dan sê ek, ek sien jou weer

sien jou weer laat dit goed gaan
my hart is joune my liefde sal joune bly
sien jou weer maak ons groet ‘n belofte
al kom verlange dan sê ek
ek sien jou weer

daar was soveel goue drome
ons kan aanhou daaraan bou
ons kan bymekaar wees ure
neem die mooiste saam met jou
dis totsiens en nie vaarwel nie
winter wolke kom en keer
tot ons nuwe lente aanbreek
dan sê ek, ek sien jou weer
sien jou weer laat dit goedgaan
my hart is joune my liefde sal joune bly
sien jou weer maak ons groet ‘n belofte
al kom verlange dan sê ek
ek sien jou weer

al kom verlange dan sê ek
ek sien jou weer

lirik lagu lainnya :

YANG LAGI NGE-TRENDS...

Loading...