lirikcinta.com
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu staan! – juanita du plessis

Loading...

al val ‘n duisend om ons, wie is bang
ons god het hierdie oorlog klaar gewen
so laat ons dan mekaar se hande vat
om soos een man saam te stem

ons sal staan, ons sal glo
op ons knieë met ons oë na bo
as god dan vir ons is wie kan teen ons wees
ons sal staan in sy naam

almal soek ‘n antwoord maar het vergeet
hoe god sy kinders deur woestyne lei
met ons voete vas geanker in sy woord
sal ons die beloofte land gaan kry

ons sal staan, ons sal glo
op ons knieë met ons oë na bo
as god dan vir ons is wie kan teen ons wees
ons sal staan in sy naam
ons sal staanin sy naam

nie met mag en krag, maar deur sy gees
ons god het hierdie oorlog klaar gewen
so laat ons dan mekaar se hande vat
om soos een man saam te stem

ons sal staan, ons sal glo
op ons knieë met ons oë na bo
as god dan vir ons is wie kan teen ons wees
ons sal staan
ons sal staan

ons sal staan ons sal glo
op ons knieë met ons oë na bo
as god dan vir ons is wie kan teen ons wees
ons sal staan in sy naam

ja ons sal staan in sy naam

lirik lagu lainnya :

YANG LAGI NGE-TRENDS...

Loading...