lirik lagu sweef soos ‘n arend – juanita du plessis
sag, sag blink jou oë
uit jou gesig gloei liefdeslig
knus, knus in my arms
heilig, veilig, warm
ek het jou nodig hier by my heeldag
die wêreld oorbodig ons twee ‘n taakmag
niks kan ons keer hy’s in beheer
hy’s ons leidsman, stuurman, weerman
sweef soos ‘n arend
want sy liefde dra ons so hoog
hoog bo die son
sweef soos ‘n arend
so vêr soos die wind waai my lief
in die here se krag
sprei, sprei maar jou vlerke
daar’s steeds ‘n band van hand na hand
maak, maak my jou toevlug
roep my, soek my spoedig
saam is ons alles leef ons uitbundig
in dit wat bedoel is gee ons ons beste
niks kan ons keer want hy’s in beheer
hy’s ons leidsman, stuurman, weerman
sweef soos ‘n arend
want sy liefde dra ons so hoog
hoog bo die son
sweef soos ‘n arend
so vêr soos die wind waai my lief
in die here se krag
lirik lagu lainnya :
- kumpulan lirik lagu divina inspiracao › lirik lagu final dos tempos – divina inspiração
- kumpulan lirik lagu daryl coley › lirik lagu he delivered me – daryl coley
- kumpulan lirik lagu drug summer › lirik lagu don’t bring me down – drug summer
- kumpulan lirik lagu munhoz e mariano › lirik lagu 200 por hora – munhoz e mariano
- kumpulan lirik lagu gangrena gasosa › lirik lagu protesto concreto – gangrena gasosa
- kumpulan lirik lagu adriano celentano › lirik lagu susana – adriano celentano
- kumpulan lirik lagu hinos de cidades › lirik lagu hino de nova itaberaba – hinos de cidades
- kumpulan lirik lagu hinos de cidades › lirik lagu hino de sorriso – hinos de cidades
- kumpulan lirik lagu vital lima › lirik lagu tiã tiã tiã – vital lima
- kumpulan lirik lagu rita de cassia › lirik lagu sou canto sertão – rita de cássia