lirikcinta.com
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu tel tot tien – juanita du plessis

Loading...

nommer een sê probeer maar maar weer
d*nk nog ‘n tweede keer dis ‘n les om te leer

daar’s mense wat wil probeer
die wat wil vergeet
dan kry jy die wat wik en weeg
stort hulle woorde oor jou leeg
maar die wat weet ken die antwoord en die geheim gesien
tel tot tien

as niks vir jou wil werk nie
voor jou lê ‘n berg
al voel jy nie te sterk nie
en jou geduld begin jou terg
as al die ure in jou dae net te kort is
kom tot rus

nommer een sê probeer maar weer
d*nk nog ‘n tweede keer dis ‘n les om te leer
nommer drie is vir kalm bly vier is vir loop verby
jy’t vyf in ‘n ry
nommer ses sê jy moet bedaar
sewe maal sewe sê vergewe mekaar
nommer agt sê haal diep asem en op nege maak toe jou oë
tel tot tien
as alles net verkeerd loop
die opdraand is steil
as al die vrede in jou uitloop
jy in ‘n hoek wil sit en huil
as al die ure in jou dae net te kort is
kom tot rus

nommer een sê probeer maar weer
d*nk nog ‘n tweede keer dis ‘n les om te leer
nommer drie is vir kalm bly vier is vir loop verby
jy’t vyf in ‘n ry
nommer ses sê jy moet bedaar
sewe maal sewe sê vergewe mekaar
nommer agt sê haal diep asem en op nege maak toe jou oë
tel tot tien

lirik lagu lainnya :

YANG LAGI NGE-TRENDS...

Loading...