lirikcinta.com
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu u is my alles – juanita du plessis

Loading...

here ek het u so lief
daar’s niemand soos u nie
ek wil net lewe
om u lief te hê

u is my einde my begin
en alles tussen in
en ek wil u eer
al die dae van my lewe
ek het u lief bo alles
want u is my alles

here u is
my eerste liefde
u is my alfa omega, my eerste my laaste
u is my hele bestaan
vader u is
my hele lewe
u is die bloed wat deur my are vloei
u is my alles

dis u wat my oplig
na hoër plekke
dis u genade
wat my dra

u is die lied hier in my hart
die lig hier op my pad
en ek wil u eer
al die dae van my lewe

ek het u lief bô alles
want u is my alles
here u is
my eerste liefde
u is my alfa omega, my eerste my laaste
u is my hele bestaan

vader u is
my hele lewe
u is die bloed wat deur my are vloei
u is my alles
u is die asem hier in my
u is die een wat in my bly
here u is
my eerste liefde
u is my alfa omega, my eerste my laaste
u is my hele bestaan
vader u is
my hele lewe

u is die bloed wat deur my are vloei
u is my alles

u is die bloed wat deur my are vloei
u is my alles

lirik lagu lainnya :

YANG LAGI NGE-TRENDS...

Loading...