lirikcinta.com
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu voel my – juanita du plessis

Loading...

voel my vat my
hou my teen jou lyf vas
dans met my
al is dit net vir vanaand
voel my vat my
en hou my styf vas
dans met my
ons kry nie nog ‘n kans nie

liefie jy weet
nounou gaan ons huistoe
miskien alleen
miskien kom jy na my toe

maak ‘n draai met my die aand gaan verby
hier wil ek bly
voel my vat my swaai my
engel sien jy
ek soek jou hier teen my
net ek en jy
ek sê jou my bokka voel my vat my
jy maak my knieë lam
ons twee ons hoort saam
en vanaand op die dansbaan
kan die wêreld vergaan
ooh man jy’s oulik
ek voel so vroulik
druk my bietjie styf
voel die ritme in my lyf

voel my vat my
hou my teen jou lyf vas
dans met my
al is dit net vir vanaand
voel my vat my
en hou my styf vas
dans met my
ons kry nie nog ‘n kans nie

liefie jy weet
nounou gaan ons huistoe
miskien alleen
miskien kom jy na my toe

maak ‘n draai met my die aand gaan verby
hier wil ek bly
voel my vat my swaai my
engel sien jy
ek soek jou hier teen my
net ek en jy
ek sê jou my bokka voel my vat my
voel my vat my
hou my teen jou lyf vas
dans met my
al is dit net vir vanaand
voel my vat my
en hou my styf vas
dans met my
ons kry nie nog ‘n kans nie

voel my vat my
hou my teen jou lyf vas
dans met my
al is dit net vir vanaand
voel my vat my
en hou my styf vas
dans met my
ons kry nie nog ‘n kans nie

voel my vat my

lirik lagu lainnya :

YANG LAGI NGE-TRENDS...

Loading...