lirikcinta.com
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu sms (net na ses) – jurie els

Loading...

stuur net ‘n email, skryf gou ‘n faks
wat van ‘n brief of ‘n kaartjie straks?
bel my vanaand of sms
bel my so net na ses

as ek verlang jok jy vir my
as jy sê die tyd vlieg gou verby
ek wonder of jy ooit sal wag?
wag tot die weersiens dag?

jy is so ver, hoe moet ek glo
alles kom reg, jou ma sê so
dalk het die man daar in die maan
lankal ‘n ses geslaan

stuur net ‘n email, skryf gou ‘n faks
wat van ‘n brief of ‘n kaartjie straks?
bel my vanaand of sms
bel my so net na ses

stuur net ‘n email, skryf gou ‘n faks
wat van ‘n brief of ‘n kaartjie straks?
bel my vanaand of sms
bel my so net na sеs

as jy gaan dans wie druk jou vas?
met wie dans jy deesdaе die laaste dans?
d*nk tog aan my my liewe ding
as julle ons liedjie sing
stuur net ‘n email, skryf gou ‘n faks
wat van ‘n brief of ‘n kaartjie straks?
bel my vanaand of sms
bel my so net na ses

stuur net ‘n email, skryf gou ‘n faks
wat van ‘n brief of ‘n kaartjie straks?
bel my vanaand of sms
bel my so net na ses

bel my vanaand of sms
bel my so net na ses
bel my vanaand of sms
bel my so net na ses

lirik lagu lainnya :

YANG LAGI NGE-TRENDS...

Loading...