lirikcinta.com
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu babel – kadawer dialoog

Loading...

lei
nasies in ewewig
hoor jy
nasies in ewewig
lyke
uitgebyt vir die anderkant
hoor ons huil

suiwer my leun
suiwer my deur
deur die hoogste baksteen van babel

‘n makaber karnaval van lyke
‘n verwronge beeld na buite
dis waar ons die veiligste voel

vervloek die leun
jou god my seun
bederf sal jy nou wees deur jou leun, jou leun

‘n mislukte poging tot rein vernietiging
‘n mislukte poging tot rein vernietiging

‘n makaber karnaval van lyke
‘n verwronge beeld na buite
dis waar ons die veiligste voel

bou die stene, een vir
bou die stene, een vir
bou die stene, een vir
verbou die stene van babel, verbou die stene van babel, verhou
ons kom vir jou doring kroon

jy bou jou torings, ek skeer jou siel oop
die val van konings sal my siel verhoog
lewe soos in die leie staan
lyke
verlore lyke
verlore

dis nasies in ewewig
lyke
‘n verwronge beeld na buite
dis waar ons die veiligste voel
veiligste voel

suiwer my leun
suiwer my deur
jou god my seun
jou babel

lirik lagu lainnya :

YANG LAGI NGE-TRENDS...

Loading...