
weg wêreld - karen zoid lyrics
Loading...
[verse 1]
daar’s ‘n skreef van die son wat jou vang op die bed
miljoene verlore opinies op die internet
die gordyn word ‘n muur wat die wêreld verwyd
maar die kamer is donker en koel
so baie mense sukkel om te sê hoe hulle voel
[chorus]
weg wêreld, weg wêreld my wêreld waak by my
weg wêreld, weg wêreld my wêreld lê langs my
[verse 2]
‘n hart om te wen, ‘n liggaam om te verken
amerika begeer wat china nou beheer
weg wêreld, weg wêreld, weg wêreld
[?]
wie vergeef en wie vergif
wie vertref en wie vetrap
die mensdop bly ‘n grap
jy’s die mooiste as jy lag, ek besef weer elke dag
om ‘n oomblik vas te vang, is waaroor alles gaan
[chorus]
weg wêreld, weg wêreld my wêreld waak by my
weg wêreld, slegte wêreld, my wêreld lê langs my
Random Song Lyrics :
- 深愛 (shin'ai) - mizuki nana lyrics
- hundred to zero (reach remix) - armnhmr lyrics
- träne - jerp walker and twentyfour lyrics
- dirty tags - chapostle lyrics
- 13th round - el mago (eplkt) lyrics
- merecedora de fé - mc paulin da capital lyrics
- sunday dress - rae spoon lyrics
- rokedet - רוקדת - ania bukstein - אניה בוקשטיין lyrics
- nom proscrit - sangtraït lyrics
- a gathering of angels - ian thomas lyrics