lirikcinta.com
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu sweef soos ‘n arend – karin kortje

Loading...

sag, sag blink jou oë
uit jou gesig gloei liefdeslig
knus, knus in jou arms
heilig, veilig, warm

ek het jou nodig, hier by my heeldag, die wêreld oorbodig
ons twee ‘n taakmag, niks kan ons keer
want hy’s in beheer, hy’s ons weerman, stuurman, leidsman

sweef soos ‘n arend
want my liefde dra ons so hoog
hoog bo die son
sweef soos ‘n arend
so ver soos die wind waai
my liefde’s liefde se maar

sprei, sprei maar jou vlerke
daar’s steeds ‘n band, van hand na hand
maak, maak my jou toevlug, loep my, soek my, spoedig

saam is ons alles, leef ons uitbundig, dit wat bedoel is
gee ons ons beste, niks kan ons keer
want hy’s in beheer, hy’s ons weerman, stuurman, leidsman

oh sweef soos ‘n arend
want sy liefde dra ons so hoog
hoog bo die son
sweef soos ‘n arend
so ver soos die wind waai
my liefde’s liefde se maar

sweef soos ‘n arend
want sy liefde dra ons so hoog
hoog bo die son
sweef soos ‘n arend
so ver soos die wind waai
my liefde’s liefde se maar

dis liefde se maar
liefde se maar!

lirik lagu lainnya :

YANG LAGI NGE-TRENDS...

Loading...