lirik lagu beter as liefde – karlien van jaarsveld
ek weet my hart is vol
maar ek laat jou hier in
ek weet ek moet weghol
maar ek sien ‘n begin
dit alles met jou
ek verloor alle sin
ek het jou nie verwag
ek het jou nie beplan
maar hoe besluit ‘n mens
waarheen jou pad sal gaan
jy het my gewys hoe
jy by my sou staan
want daar’s niks beter as liefde nie
daar’s niks beter as jy
en ek weet ek verdien jou nie
maar jy bly nog by my
en die liefde vergeet jou nie
en dit sal jou nooit onder kry
en ek glo wat ek sê daar’s niks beter
beter as liefde nie
jy het so mooi gelyk
jy het alles reg gedoen
jy het deur my siel gekyk
ek wou jou aanhou soen
en vir jou wys hoe
jy vir my sou val
hoe kon jy dit weerhou
dit wat jy vir my voel
die liefde vrees jou nie
hy word vir jou bedoel
hy sal jou intrêk
en jou hart wegspoel
want daar’s niks beter as liefde nie
daar’s niks beter as jy
en ek weet ek verdien jou nie
maar jy bly nog by my
en die liefde vergeet jou nie
en dit sal jou nooit onder kry
en ek glo wat ek sê daar’s niks beter
beter as liefde nie
ek weet oor ‘n honderd jaar
sal ek nog steeds dieselfde sê
deur als by ons nog bymekaar
want ek wil net vir jou hê
want daar’s niks beter as liefde nie
daar’s niks beter as jy
en ek weet ek verdien jou nie
maar jy bly nog by my
en die liefde vergeet jou nie
en dit sal jou nooit onder kry
en ek glo wat ek sê daar’s niks beter
beter as liefde nie
en ek glo wat ek sê
daar’s niks beter
beter as liefde nie
lirik lagu lainnya :
- kumpulan lirik lagu art angelsz › lirik lagu starry night – årt ångelsz
- kumpulan lirik lagu william black › lirik lagu eyes closed – william black
- kumpulan lirik lagu wine lips › lirik lagu lemonade – wine lips
- kumpulan lirik lagu star moles › lirik lagu the old man’s house – star moles
- kumpulan lirik lagu young rooney › lirik lagu free – young rooney
- kumpulan lirik lagu laolu › lirik lagu memories – laolu
- kumpulan lirik lagu sparga › lirik lagu n – sparga
- kumpulan lirik lagu lou siffer the howling demons › lirik lagu sucks to be you – lou siffer & the howling demons
- kumpulan lirik lagu queenie lasoul › lirik lagu gonna love me – queenie lasoul
- kumpulan lirik lagu инсомни insomni › lirik lagu потерян (lost) – инсомни (insomni)