lirikcinta.com
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu hou vas – karlien van jaarsveld

Loading...

[vers 1]
ek lees nog elke dag jou woorde
en ek wonder hoe dit voel
as dit reën oor jou
die mure kan nie praat nie
maar die tong vertel sy leuens
en dis hoekom jy nie slaap nie
ek leer nog elke dag van stilbly
met ‘n mond vol woorde
al lê my seer op die strate
en ek hoop jy voel vry
met al die leuens wat jy bely
vir die wêreld rondom my

[koor]
hou vas
hou vas aan wat jou rustig maak
laat gaan
laat gaan wat die tier in jou ontwaak
al bly die woorde verkoop
sal ek nie ophou met hoop

[vers 2]
ek sal nog elke dag vergewe
hoe lank dit ookal vat
en al praat jy elke dag
want die leuens sal verdwyn
en my lig sal bly skyn
vir die wêreld rondom my
[koor]
hou vas
hou vas aan wat jou rustig maak
laat gaan
laat gaan wat die tier in jou ontwaak
al bly die woorde verkoop
sal ek nie ophou met hoop

[brug]
en ek is ook jammer
vir al jou seerkry
as ek kan bely
hoop jy kan my vergewe
al vat dit jou tyd
ek klim uit hierdie bokskruit

[slot]
hou vas
hou vas aan wat jou rustig maak
laat gaan
laat gaan wat die tier in jou ontwaak
al bly die woorde verkoop
sal ek nie ophou met hoop

lirik lagu lainnya :

YANG LAGI NGE-TRENDS...

Loading...