lirik lagu my hartjie – karlien van jaarsveld
[vers 1]
vir nou het ek jou so gemis my hart wou breek
vir nou het ek geen ander lief gehad jy weet
vir nou het ek die spoke van gister
selos by die agterdeur
wat nie toe wou maak
vir nou het ek vir ons nog ‘n kans gegee
vir nou het ek my woorde weer opgewen
vir nou het ek gelos wat jou seermaak
gevat wat jou heel maak
vir nou sal ek jou trane afvee
[koor]
my hartjie, my liefie
ek het jou lief maar die son sak weg en
ons liefde sal deur die donker kan bly staan
staan, staan, staan
vir nou (ooh, ooh)
en vir altyd (vir altyd)
[vers 2]
vir nou het ek geweet wat ek in jou kry
vir nou het ek geglo jys die een vir my
vir nou het ek jou omgee met woorde
gevat as belowe, dat ons staande bly
[koor]
my hartjie, my liefie
ek het jou lief maar die son sak weg
en ons liefde sal deur die donker kan bly staan
staan, staan, staan
vir nou
[brug]
en vir altyd is ‘n baie lang tyd
maar ek weet jy sal so mooi na my kyk
met jou is daar geen verskil
tussen vir nou en vir altyd
{slot]
my hartjie, my liefie
ek het jou lief maar die son sak weg
en ons liefde sal deur die donker kan bly staan
staan, staan, staan
my hartjie, my liefie
ek het jou lief maar die son sak weg
en ons liefde sal deur die donker kan bly staan
staan, staan, staan
vir nou (ooh, ooh)
en vir altyd (vir altyd)
my hartjie
lirik lagu lainnya :
- kumpulan lirik lagu big a › lirik lagu runtz – big a
- kumpulan lirik lagu yueku › lirik lagu catch me if you can – yueku
- kumpulan lirik lagu priscilla alcantara › lirik lagu espírito santo (ao vivo) – priscilla alcantara
- kumpulan lirik lagu kay ay › lirik lagu mon cherie – kay ay
- kumpulan lirik lagu egor muf › lirik lagu ангелы умирают утром (angels die in the morning) – egor muf
- kumpulan lirik lagu tmeupteddy › lirik lagu s.i.c. – tmeupteddy
- kumpulan lirik lagu sean kingston › lirik lagu take you there (afroganic remix) – sean kingston
- kumpulan lirik lagu black dagger › lirik lagu sicilian bull – black dagger
- kumpulan lirik lagu perry maysun › lirik lagu yesterday i dreamed that you were here. – perry maysun
- kumpulan lirik lagu ric robertson › lirik lagu my love never sleeps – ric robertson